Category Archives: Algemeen

Welkom in mý kop

Twaalf jaar nadat ek my eerste blog geloods het, is ek terug. Heelwat het intussen verander. Maar meer daaroor later. Vir nóú, heet ek jou welkom by FrankBotha.Co.Za.